top of page

STROMINGE VAN DIE TYD, WALTER VEITH

 

Prof Veith is 'n baie bekende internasionale spreker en is 'n kenner van wêreld sake, veral op die politieke en godsdienstige strominge van ons moderne wêreld. Dr Veith kyk na wat agter die skerms aangaan na dinge waarvan die meeste mense op straat niks van weet nie. Dr Veith bring huidige gebeure in verband met eeue oue profesieë oor die eind tye.

Hierdie reeks is 'n uiters interessante en insiggewende reeks. Die inligting wat in hierdie reeks gedeel word is van lewensbelang vir elkeen van ons. Dit kan jou toekoms en jou ewige lotsbestemming bepaal. Hierdie reeks sal jou regop op jou stoel laat sit! Wees ingelig! Wees voorbereid.

bottom of page